Leselo Lodge bied 'n plek van rus en kalmte om te kan ontspan van die allerdaagse stres en spanning. Hierdie unieke ligging van die Lodge is op die oewer van die Olifantsrivier, slegs 2 ure vanaf Johannesburg en Pretoria.



Leselo La Bontshi bied selfsorg akkommodasie in ten volle gemeubileerde luukse eenhede met badkamers, buitelug storte en volledig toegeruste kombuise. Dekke met ingeboude braaiers wat uitkyk op die pragtige Olifantsrivier. Met vier gemeubileerde boseenhede, boma en swembaddens.




Bo