Afrikaans » Besprekings
Algemene Inligting
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen vierwielmotorfietse.
- Geen dagbesoekers word toegelaat behalwe gaste wat bespreek het.
- 'n Minimum van twee nagte oor naweke moet bespreek word.
Besprekings Terme & Kondisies
- 'n 50% deposito is betaalbaar binne 2 dae, die bewys van betaling kan
gestuur word na bookings@leselo.com om u bespreking te verseker.
(Die verwysingsnommer sal verskaf word wanneer die bespreking gemaak word.)
- Die volle bedrag is betaalbaar met besprekings wat gemaak word binne
'n week voor aankoms.
- Uitstaande balanse moet via EFT betaal word, 'n week voor aankoms of
kontant met aankoms.
- As die bespreking nie opgeneem word nie, is die volle bedrag steeds betaalbaar.
- R500.00 Sleutel / breek deposito benodig wat ten volle terugbetaalbaar is n
vertrek en alles word in orde gevind
Kansellasiebeleid
Besprekings wat gekanselleer word binne:
- 22 dae, gaste verbeur 25% van die deposito.
- 15 tot 22 dae, gaste verbeur 50% van die deposito.
- 7 tot 14 dae, gaste verbeur 75% van die deposito.
- Minder as 7 dae, gaste verbeur die volle deposito.